Skip to content

DA sê hy het nog vergete eiendomme wat Stad Johannesburg besit ontdek [KLANK]

# Die DA in Johannesburg sê hy het ‘n hele klomp verwaarloosde eiendomme wat die stad besit in La Rochelle, Wyk 57 ontdek. Bongani Nkomo sê een van hierdie geboue is ‘n nasionale gedenkwaardigheid wat afgetakel is tot ‘n dwelmnes en ‘n informele skuiling vir ‘n paar onwettige plakkers. Hy sê Johannesburg moet eiendomme in sy besit behoorlik as munisipale bates onderhou, maar in plaas daarvan is hierdie geboue verwaarloos met ernstige veiligheids- en gesondheidsrisiko’s vir die omliggende gemeenskappe:

ENG BonganionProperties