Skip to content

DA sê hofsaak verbind vermoorde Emfuleni-fluitjieblaser met ondersoek na vloottender van R16-miljoen [KLANK]

# Die DA in Gauteng vra ingryping deur die Taakspan vir Politieke Moorde en ander wetstoepassingsagentskappe, vir ‘n dringende ondersoek na die saak van die vermoorde Emfuleni Munisipaliteit-werknemer en -fluitjieblaser, Martha Mani Rantsofu. Volgens getuienis gister in die Vanderbijlpark-landdroshof het ‘n klag deur Rantsofu die Emfuleni Munisipaliteit se betrokkenheid by die vloottenderbedrogsaak van 16-miljoen-rand blootgelê. Kingsol Chabalala van die DA sê die munisipaliteit het herhaaldelik ontken dat Rantsofu enige rol gespeel het in die blootlegging van die multimiljoen-rand-tenderskandaal:

ENG ChabalalaONInvestigation