Skip to content

DA sê Hammanskraal benodig skoon water, nie politieke verdagmakery nie [KLANK]

# Die DA in Tshwane sê president Cyril Ramaphosa se besoek aan Hammanskraal en die opening van twee boorgate in Kenana Gardens het niks gedoen om die grondliggende waterkrisis van inwoners op te los nie. Cilliers Brink van die DA sê huishoudings verduur steeds onbetroubare watervoorsiening ten spyte van die politieke trompetgeskal rondom die nuwe boorgate. Hy sê die Stad Tshwane moet die werk by die Klipdrift-verpakkingsaanleg voltooi:

ENG BrinkONHammanskraal