Skip to content

DA sê geskorste amptenare in Ekurhuleni is R8-miljoen betaal [KLANK]

# Die DA in Gauteng beweer amptenare in Ekurhuleni is meer as agt-miljoen-rand betaal terwyl hulle geskors is, en haal swak bestuur en vertragings in dissiplinêre prosesse aan. Khathutshelo Rasilingwane van die party sê senior munisipale werknemers word ten volle betaal tydens voorsorgskorsing, wat belastingbetalers miljoene-rand kos. Sy voer aan dit weerspieël swak gevolgsbestuur in die metro:

ENG RasilingwaneOnOfficials