Skip to content

DA sê Gautengse Onderwys mislei publiek oor kragonderbrekings by skole [KLANK]

# Die DA sê die Gautengse Departement van Onderwys het die publiek mislei oor elektrisiteitsonderbrekings by skole. Die party sê hoewel die departement in die openbaar verklaar het skole het geen kragonderbrekings ervaar nie, bevestig sy eie amptelike antwoord in die provinsiale wetgewer dat verskeie skole in Ekurhuleni geraak is. Michael Waters van die DA sê skole, insluitend Bedfordview High, Laerskool Welgedacht en Laerskool Morewag, het langdurige onderbrekings van meer as 120 dae ondervind:

ENG WatersOnSchoolsPowerCuts