# Die DA in Gauteng sê ‘n beplande kliniekprojek is reeds langer as tien jaar vertraag ondanks miljoene-rand wat reeds bestee is, wat kommer laat ontstaan oor verkwistende uitgawes en swak projekbestuur. Woordvoerder Kingsol Chabalala beweer inwoners van Sebokeng in die Vaaldriehoek sal nog drie jaar moet wag voor die moderne Boitumelo-kliniek voltooi is. Hy vra verantwoordbaarheid, ‘n volledige oudit van besteding en dringende optrede:
DA sê Gautengse kliniekprojek is 10 jaar vertraag ondanks miljoene wat bestee is [KLANK]
ENG ChabalalaOnClinic