# Die DA sê Gautengse regeringsdepartemente skuld munisipaliteite meer as 1,8-miljard-rand, wat dienslewering verswak. Die DA-lid, Ruhan Robinson, sê munisipaliteite kan Eskom en Rand Water nie betaal nie, wat beteken inwoners worstel met kragonderbrekings, droë krane, slaggate in strate, swak sanitasie en ongereelde vullisverwydering. Robinson eis die dringende afdwinging van finansiële aanspreeklikheidswette om te verseker die skuld word betaal:
DA sê Gautengse departemente skuld munisipaliteite R1,8-miljard [KLANK]
ENG-RobinsonOnDebt