Skip to content

DA sê Gautengse departemente se begrotings weerspieël nie inwoners se behoeftes nie [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê verskeie departemente se begrotings weerspieël nie inwoners se ware behoeftes nie. Dit sluit in die kantoor van die Premier, Gemeenskapsveiligheid, Menslike Nedersettings, Gesondheid en Ekonomiese Ontwikkeling. Die party het verlede week daarteen gestem. Woordvoerder Mike Moriarty sê misdaad is onbeheersd, die gesondheidsorg-stelsel ondervind erge druk en werkloosheid bly onaanvaarbaar hoog, en regeringsbesteding moet hieraan aandag gee:

ENG MoriartyONBudgets