Skip to content

DA sê Gauteng se Versnelde Grondvrystellingsprogram is ‘n mislukking [KLANK]

# Die DA sê die Gautengse provinsiale regering se Versnelde Grondvrystellingsprogram het dramaties misluk om sy doelwitte te bereik. Die program is in 2018 van stapel gestuur om die armes te bemagtig deur grondbesit en ontwikkelingsgeleenthede. Mervyn Cirota van die DA sê van die twee-duisend-200 erwe wat deur die program aan inwoners in Palm Ridge Uitbreiding 14 toegeken is, was daar slegs by 13 enige vorm van bou- of ontwikkelingsaktiwiteit:

ENG CirotaOnHousing