Skip to content

DA sê Gauteng kan katastrofiese somer van water-onsekerheid beleef [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê die vinnige verval van Rand Water se bergingstelsel word vererger deur munisipaliteite se versuim om voldoende, noodsaaklike waterinfrastruktuur te voltooi. Die waternutsdiens se bergingstelsel het binne ʼn week van sowat 55-persent tot net minder as 40-persent gedaal. ʼn DA-woordvoerder, Stephen Moore, sê as die stelsel nou al in hierdie toestand is, staar Gauteng ʼn katastrofiese somer van wateronsekerheid in die gesig:

ENG MooreOnWaterCrisis