Skip to content

DA se federale uitvoerende gesag versoek dat Stellenbosch se onderburgemeester bedank [KLANK]

# Die DA het Stellenbosch se onderburgemeester, Mynard Slabbert, gevra om binne 48 uur te bedank en voer ʼn verlies aan vertroue onder koukuslede aan. Die koukus het met ʼn oorweldigende meerderheid ten gunste van ʼn mosie van wantroue in die onderburgemeester gestem. Jan de Villiers van die DA sê hulle sal seker maak hulle ampsdraers op alle regeringsvlakke het die ondersteuning en vertroue van hul kollegas en die partystrukture waarin hulle optree:

AFR VilliersONDeputyMayor