Skip to content

DA se Federale Raad bevestig party se standpunt oor onteiening [KLANK]

# Die DA se Federale Raad het ʼn mosie aanvaar om die party se standpunt teen onteiening sonder vergoeding te bevestig. Die party sê hy ondersteun Artikel 25 van die Grondwet, en dat regverdige en billike vergoeding soos deur ʼn geregshof bepaal, vir enige onteiening betaal moet word. Die DA se nasionale woordvoerder, Karabo Khakhau, sê die party gaan voort met die hofsaak om die grondwetlikheid van die Onteieningswet in die Hooggeregshof uit te daag:

ENG KhakhauOnExpropriation