Skip to content

DA sê Ekurhuleni-stadsbestuurder wat van moordsameswering beskuldig word, moet onmiddellik afgedank word [KLANK]

# Die DA sê die jongste bewerings teen Ekurhuleni se stadsbestuurder, Kagiso Lerutla, is kommerwekkend en verfoeilik. Hy word betrek by ʼn moordsaak wat verband hou met ʼn ongeluk in Mei 2021 en wat na bewering deur die Ekurhuleni-metropolisiedepartement toegesmeer is. Khathutshelo Rasilingwane van die DA sê dit is ernstige, amptelike bewerings wat openbare vertroue en die plaaslike regering se integriteit raak:

ENG RasilingwaneONCityManager