Skip to content

DA sê Ekurhuleni se stadsbestuurder moet na sy inhegtenisneming geskors word [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê Ekurhuleni se burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, moet die stadsbestuurder, Kagiso Lerutla, onmiddellik skors. Dit volg na hy gister gearresteer is op aanklagte van bedrog, korrupsie en regsverydeling. Lerutla verskyn vandag in die hof saam met die geskorste waarnemende hoofkommissaris van die Ekurhuleni-metropolisiedepartement, Julius Mkhwanazi. Khathutshelo Rasilingwane van die DA sê Lerutla se inhegtenisneming wys hoe verrot Ekurhuleni se veelparty-koalisie is:

ENG RasilingwaneOnLerutla