# Die DA in Gauteng sê belastingbetalers in Ekurhuleni dra die koste van wetstoepassingsdienste op die OR Tambo Internasionale Lughawe terwyl die stad in ‘n hewige finansiële krisis verkeer en tegnies bankrot is. Die party het onthul die stad bestee jaarliks 48-miljoen-rand om metropolisielede by die lughawe te ontplooi, maar geen voordele word ontvang nie, al is boetes van 20-miljoen-rand ingevorder. Die DA-lid, Michael Waters, kritiseer die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika omdat die maandelikse huur vir polisiepersele 16-duisend-rand beloop:
DA sê Ekurhuleni bestee jaarliks R48-miljoen aan wetstoepassing op OR Tambo-lughawe sonder enige voordele [KLANK]
ENG WatersOnAirportPolicing