# Die DA in Johannesburg sê die stad se voorgestelde tariefverhogings is erg kommerwekkend, veral te midde van aanhoudende diensleweringsmislukkings. Van volgende maand af sal inwoners groot verhogings in water-, riool-, vullisverwydering- en elektrisiteitstariewe moet hanteer. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA dring aan dat hierdie verhogings ongeregverdig is en vra vir beter bestuur en verbeterde dienslewering:
DA sê diensleweringsmislukkings in Johannesburg word erger terwyl voorgestelde tariewe styg [KLANK]
ENG BelindaOnIncreases