# Die DA in die Wes-Kaap veroordeel die onlangse toename in wreedaardige geweld in Kraaifontein, Mfuleni en Steenberg in Kaapstad, waar verskeie mense vermoor of beseer is in vermeende bende-verwante aanvalle. Volgens die party kan onder-befondsde en oorbelaste polisiestasies nie doeltreffend optree nie. Benedicta van Minnen van die DA vra die nasionale regering om meer hulpbronne te voorsien en plaaslike munisipaliteite meer mag te gee om veiligheid te verbeter:
DA sê die vervallende polisiestelsel laat gemeenskappe op die Kaapse Vlakte onder beleg [KLANK]
ENG BenedictaOnSiege