# Die DA sê hy staan steeds vas dat Nasionale Gesondheidsversekering, in sy huidige vorm, nie die antwoord is vir universele gehalte-gesondheidsorg nie, aangesien dit die risiko loop om openbare en privaat gesondheidsorgstelsels te ondermyn. Dit volg nadat die Konstitusionele Hof die bepalings in die NGV-wet ongrondwetlik verklaar het wat die staat toelaat om te bepaal waar gesondheidsorgpersoneel mag praktiseer. Michele Clarke van die DA sê hierdie uitspraak het ‘n belangrike uitwerking op die instelling van die wet:
DA sê die uitspraak van die Konstitusionele Hof het belangrike implikasies vir die instelling van die NGV-wet [KLANK]
ENG ClarkeOnNHIAct