Skip to content

DA sê die Tshwane-koalisie verdien kritiek oor dienste wat agteruitgaan [KLANK]

# Die DA in Tshwane sê sedert die ANC/EFF/ActionSA-veelparty-koalisieregering beheer oor die metro oorgeneem het, het dienslewering en finansiële bestuur agteruit gegaan. Die burgemeester Nasiphi Moya het Dinsdag gesê die vermindering van Eskom-skuld, die befondsing van ‘n begroting en die heropbou van dienste is van die vordering wat hulle na een jaar in die amp behaal het. Cilliers Brink van die DA sê inwoners wil water in hul krane hê, ‘n bestendige elektrisiteitstoevoer en dat hul afval betyds verwyder word:

ENG BrinkOnTshwane