# Die DA sê die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, se besluit om die Amapanyaza-misdaadvoorkomingsbewaarders te ontbind vir heropleiding as verkeersbeamptes, bewys die DA se jarelange waarskuwings was reg. Die DA voer aan die bewaarders is nooit behoorlik opgelei of befonds nie en noem die program ‘n politieke foefie voor die verkiesing in 2024. Die DA se Gautengse leier, Solly Msimanga, eis duidelikheid oor die akkreditasie, befondsing en hoe die heropleiding ingestel sal word:
DA sê die ontbinding van Amapanyaza regverdig sy waarskuwings [KLANK]
ENG-MsimangaOnAmapanyaza