Skip to content

DA sê die MK-party se hoogverraadsaak teen AfriForum is ‘n politieke slenter[KLANK]

# Die DA sê die politieke slenter van die MK-party om aanklagte van hoogverraad teen AfriForum te lê, is iets wat Suid-Afrika beswaarlik kan bekostig te midde van die onstuimige en veranderende politieke omgewing. Die MK beskuldig AfriForum dat hy buitelandse magte aanpor om teen die land op te tree. Die Valke het onthul hulle ondersoek vier sake van hoogverraad, vermoedelik teen AfriForum en Solidariteit. Willie Aucamp van die DA sê dit is nou tyd vir eenheid:

AFR WillieonTreasonCase