# Die DA sê die onverwagse terugkeer na beurtkrag as noodoptrede gaan meer ekonomiese verwoesting saai. Eskom het gisteraand fase twee-beurtkrag ingestel nadat hy voor spitstyd vyf opwekkingseenhede verloor het. Kevin Mileham van die DA sê die vlaag beurtkrag sonder enige kennisgewing wys die onweerlegbare behoefte aan ʼn mededingende energie-opwekkingsmark:
DA sê daar is ’n dringende behoefte aan ’n mededingende kragopwekkingsmark in Suid-Afrika [KLANK]
ENG MilehamOnNewGeneration