# Die DA sê hy is ontsteld oor die ongebreidelde besteding by staatsondernemings waar senior bestuurders steeds buitensporige salarisse ontvang ten spyte van swak prestasie en herhaalde reddingsboeie. Leah Potgieter van die party sê 13 regeringsdepartemente wat vir 117 ondernemings verantwoordelik is, bestee jaarliks meer as 400-miljoen-rand aan bestuurders se salarisse. Sy sê dis hoër as die Departement van Staatsdiens en Administrasie se salarisriglyne:
DA sê byna halfmiljard-rand is bestee aan hoofde se salarisse by 117 staatsondernemings [KLANK]
ENG LeahonSalaries