# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale regering se bygewerkte veiligheidsplan sit besliste, bewysgebaseerde programme uiteen om gemeenskappe veiliger te maak. Sommige van die nuwe programme sluit die stigting in van ʼn veiligheidsraad, die veiligheids-koördineringsentrum en tegnologiese vernuwing en uitbreiding. Thomas Walters van die DA sê die plan bevat ook wysigings aan die Wes-Kaapse Wet op Gemeenskapsveiligheid om oorsigmagte uit te brei:
DA sê bygewerkte Wes-Kaapse veiligheidsplan bevat grensverskuiwende programme [KLANK]
AFR WaltersOnsafetyPlan