# Die DA sê Beaufort-Wes in die Wes-Kaap is gereed vir bestendigheid en vooruitgang onder sy nuutverkose burgemeester, Gina Duimpies. Die voormalige polisiekaptein is onbestrede verkies op vandag se raadsvergadering en het voorheen as ‘n wyksraadslid, adjunkburgemeester en waarnemende burgemeester gedien. Die DA-lid, Tertuis Simmers, sê die nuwe leierskap, tesame met die speaker, Elvico Links, sal die vertroue in plaaslike regering herstel ná onlangse politieke ontwrigtings:
DA sê Beaufort-Wes trek ‘n nuwe baadjie aan met nuwe burgemeester [KLANK]
ENG SimmersOnNewMayor