# Die DA in Tshwane het ‘n beroep op burgemeester Nasiphi Moya gedoen om dringend aandag te gee aan die oorbetaling van senior amptenare, insluitend haarself, in die 2019/2020 finansiële jaar. Jacqui Uys van die DA sê dit is nie duidelik of die oorbetaling ‘n fout was en of dit deel was van betalingongerymdhede wat tot dissiplinêre optrede teen senior amptenare vir daardie tydperk gelei het nie:
DA sê as burgemeester Moya geld aan Tshwane skuld, moet sy dit terugbetaal [KLANK]
AFR JacquionMoya