# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Arbeid en Indiensneming, Nomakhosazana Meth, om die voorgestelde kwotas te skrap wat die indiensneming van geskoolde buitelandse burgers in Suid-Afrika inkort. Bepalings in die witskrif oor die nasionale arbeidsmigrasiebeleid beperk die aanstelling van buitelanders in sekere sakeondernemings en sektore. Michael Bagraim van die DA sê die land benodig regstreekse buitelandse belegging, wat vereis dat hoogsgeskoolde buitelanders na die ekonomie gelok word, tesame met regstreekse buitelandse belegging:
DA sê Arbeidsminister moet knellende indiensnemingskwotas skrap wat geskoolde buitelandse werkers blokkeer [KLANK]
ENG MichaelonQuotas