Skip to content

DA sê alle aanstellings op ministeriële rade moet ondersoek word [KLANK]

# Die DA sê die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, se debakel rondom die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid beklemtoon die behoefte aan strenger parlementêre oorsig oor alle aanstellings deur ministeriële rade. Die minister het die aanstellings van SETA-raadsvoorsitters teruggetrek ná openbare teenkanting. George Michalakis van die DA sê hulle gaan vandag skriftelike vrae rig aan alle ministers en besonderhede vra oor die prosesse wat met raadsaanstellings gevolg word:

ENG GeorgeonAppointments