# Die DA in die Wes-Kaap het die voortgesette bendegeweld in Mitchells Plain veroordeel, met vier mense wat dood is en drie ander beseer is in afsonderlike skietvoorvalle gedurende die langnaweek. Die party sê 36 mense is vermoor en 47 gewond in bendeverwante voorvalle tussen 30 Maart en 5 April. Benedicta van Minnen van die DA kritiseer die polisie omdat hulle ten spyte van steun deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, nie die geweld beëindig nie:
DA sê aanhoudende moorde in Wes-Kaap ontbloot mislukte polisiëring [KLANK]
AFR BenedictaOnPolicingFailures