# Die DA sê 29 skole in Gauteng is sedert 2019 in brande beskadig, wat ernstige swakhede in brandbestrydingmaatreëls ontbloot. Slegs ses van die skole is deur die provinsiale Departement van Infrastruktuurontwikkeling reggemaak met 13 wat glad nie herstel is nie. Die koste van herstelwerk by tien skole is deur versekering, skenkings of skoolbeheerliggame gedra. Sergio Isa Dos Santos van die DA vra die dringende verbetering van brandveiligheidsinfrastruktuur en brandbestrydingstoerusting:
DA sê 29 skole in Gauteng sedert 2019 in brande beskadig [KLANK]
ENG SergioOnDamagedSchools