Skip to content

DA rig waarskuwing oor NSFAS se oorsig-ineenstorting [KLANK]

# Die DA is onthuts oor die ineenstorting van ‘n beplande parlementêre portefeuljekomiteevergadering by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, waar die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, die Parlement sou inlig oor N-S-FAS se plasing onder administrasie. Die vergadering kon nie voortgaan nie omdat die departement en N-S-FAS nie die vereiste aanbiedings ingedien het nie. DA-woordvoerder Delmaine Christian sê dit weerspieël ‘n toenemende krisis in bestuur en verantwoordbaarheid:

AFR ChristianOnNSFAS