# Die DA het die werk, fokus en toewyding van die regering geprys om Suid-Afrika van die finansiële handel beperkende gryslys, te laat verwyder. Die party sê sedert hulle deel van die regering is, het hulle gehelp om die uitkoms te verseker. Mark Burke van die DA sê egter daar is geen plek vir selfvoldaanheid nie. Hy sê Suid-Afrika moet momentum bou deur die suksesvolle vervolging van finansiële misdade te verskerp: