# Die DA in Johannesburg het ‘n strafregtelike klagte ingedien teen die uitvoerende hoof van die Johannesburg Property Company, Helen Botes, en senior amptenare. Dit volg ná ‘n Spesiale Ondersoekeenheid-verslag in 2020 warin Botes gekoppel word aan oortredings van die Munisipale Finansiële Bestuurswet. Die DA se koukusleier in Johannesburg, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê ondanks waarskuwings, is haar kontrak weer verleng. Sy eis optrede en waarsku dat die wet sy gang sal gaan:
DA open ‘n saak teen uitvoerende hoof van Johannesburg Property Company [KLANK]
ENG-Kayser-EcheozonjokuOnJPC