Skip to content

DA Oos-Kaap verwelkom terugkeer van Whitfield na die Provinsiale Wetgewer [KLANK]

Die DA in die Oos-Kaap het die terugkeer van sy provinsiale leier, Andrew Whitfield, na die provinsiale wetgewer in Bisho verwelkom. Whitfield sal die rol van leier van die amptelike opposisie oorneem, en voortbou op die sukses van sy voorganger, Vicky Knoetze, wat die rol van hoofsweep sal oorneem. Hy sê hy sal die wetgewervakature vul wat geskep is nadat die voormalige DA-hoofsweep, Yusuf Cassim, as adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding aangestel is:

ENG WhitfieldONLegislature