Skip to content

DA oorweeg wetgewende keuses vir groot kleinhandelaars se anti-mededingende eksklusiewe ooreenkomste [KLANK]

# Die DA oorweeg sy benadering om die Mededingingswet te wysig om anti-mededingende eksklusiewe ooreenkomste in kleinhandel aan te pak. Die party sê ‘n geskil tussen Woolworths en die visverskaffer Grey’s Marine het die klein onderneming gedwing om te sluit nadat hy langer as 30 jaar Woolworths se verskaffer was. Die DA-lid, Toby Chance, sê hierdie kwessie het na vore gekom ná die likwidasie van Beyers Chocolates, ook na ‘n geskil met Woolworths oor eksklusiwiteits-ooreenkomste:

ENG ChanceONAgreements