Skip to content

DA onthul hoëronderwysinstellings skuld NSFAS R12-miljard [KLANK]

# Die DA sê universiteite en TVET-kolleges skuld die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema byna 12-miljard-rand. In ‘n antwoord op parlementêre vrae, het die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, onthul dat die skuld tussen 2017 en 2023 opgehoop het. Matlhodi Maseko van die DA dring daarop aan dat NSFAS verhaalde fondse moet gebruik om te verseker dat studente hulle toelaes betyds ontvang en om onttrekking van geldhulp in die middel van die jaar te vermy:

ENG MasekoOnDebtOwed