Skip to content

DA ondersteun Tesourie se besluit om wetgewing in wanpresterende munisipaliteite af te dwing [KLANK]

# Die DA steun die Nasionale Tesourie se besluit om die wet af te dwing in 69 munisipaliteite regoor die land wat nie aan die vereistes voldoen nie. In net meer as twee weke het 42 munisipaliteite voldoen aan die Nasionale Tesourie se gevolgebestuurstoepassing en sal binnekort hul befondsingstoekennings vir Julie ontvang. Die DA-lid, Marina van Zyl, sê die vinnige ommeswaai in die toepassing van gevolgebestuur bewys die Tesourie was reg was om hierdie roete te volg:

ENG ZylONMunicipalities