Skip to content

DA ondersteun minister Schreiber se opgradering van Binnelandse Sake se identiteit-verifiëringstelsel [KLANK]

# Die DA sê hy verwelkom die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, se hervorming van die departement se identiteit-verifiëringstelsel tot wêreldgehalte. Hierdie hoogs verbeterde diens sal staatsdepartemente se dienslewering verbeter en finansiële insluiting in die privaat sektor bevorder. Adrian Roos van die DA sê die departement het jare lank toegang tot sy nasionale identiteitsdatabasis verskaf teen slegs 15-sent per transaksie, wat aansienlik laer is as die ware koste om die diens te onderhou:

ENG AdrianonVerificationSystem