# Die DA in die Noord-Kaap vra die Provinsiale Regulerende Liggaam om verantwoording te doen vir die versuim om aandag te skenk aan 350 vals taxi-bedryfslisensies. Reinette Liebenberg van die DA sê die party gaan die liggaam vra om voor die provinsiale wetgewer se portefeuljekomitee te verskyn om verantwoording te doen oor waarom hy sloer met hierdie saak, wat tussen Junie 2015 en Desember 2016 ontstaan het:
DA Noord-Kaap vra regulerende liggaam om verantwoording te doen oor vals taxi-lisensies [KLANK]
AFR ReinetteonFraudulentLicenses
AFR ReinetteonFraudulentLicenses