# Die DA sê hy bly diep bekommerd dat die nasionale krisis van kinderswangerskappe en statutêre verkragting nie deur die regte persone in die regering aangespreek word nie. Angel Khanyile van die party sê statistiek wat die afgelope week in die Parlement voorgelê is, toon dat een-duisend-900 sake van statutêre verkragting sedert 2021 deur die polisie en aanklaers laat vaar is. Sy sê die party sal nie aanvaar dat jong meisies in stilte verkrag en seksueel mishandel word nie:
DA neem regering se mislukkings met kinder-swangerskappe na Menseregtekommissie [KLANK]
ENG KhanyileONPregnancy