Skip to content

DA moedig ondersteuning aan vir mans tydens geestesgesondheidsbewustheidsmaand [KLANK]

# Die DA se woordvoerder vir Gesondheid en Welstand in die Wes-Kaap, Memory Booysen, moedig Suid-Afrikaners aan om eerlike en openlike gesprekke met mans tydens Mansgeestesgesondheid-bewustheidsmaand te voer. Booysen beklemtoon dat geestesgesondheid steeds iets is waaroor nie gepraat word nie, veral onder mans, ondanks kommerwekkende statistiek. Selfdood is verantwoordelik vir 11-persent van sterftes weens beserings in die Wes-Kaap, met mans tussen 20 en 39 jaar wat die meeste geraak word. Sy sê dis tyd om die stigma te breek en ondersteuning en professionele hulp te prioritiseer:

ENG-BooysenOnMental