# Die DA sê hy maak beswaar teen die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se voortgesette omseiling van Parlementêre toesig deur nie betyds verslag te doen en aanspreeklikheid te aanvaar vir die redes, plekke, personeel en uitgawes van drie ontplooiings nie. Die gesamentlike staande komitee oor Verdediging het gekyk na drie SANW-ontplooiings ter waarde van byna 111-miljoen-rand in belastingbetalersgeld. Chris Hattingh van die DA sê dit kan nooit aanvaarbaar wees om militêre ontplooiings te maak of voort te sit sonder Parlementêre toesig nie:
DA maak beswaar teen SANW se omseiling van parlementêre toesig [KLANK]
AFR HattinghONSANDFSidelining