# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsie verskerp sy stryd teen geslagsgeweld. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het tydens Vrouemaand 51 programme teen geslagsgeweld van stapel gestuur en twee nuwe ambassadeurgroepe gestig, wat die totaal op 13 te staan bring. Die provinsie befonds ook 19 organisasies en 25 skuilings wat psigososiale, regs- en maatskaplike dienste aanbied. Wendy Kaizer-Philander van die DA het slagoffers aangespoor om hulp te soek:
DA loof die Wes-Kaap se sterker optrede teen geslagsgeweld [KLANK]
AFR WendyOnGBVFight