Skip to content

DA leierskap-kandidate moet sterk ‘n partyvisie voor die kongres aanbied [KLANK]

# Die DA se kongreswoordvoerder Luyolo Mphithi sê kandidate wat meeding om voormalige leier John Steenhuisen op te volg, moet volgende naweek ‘n oortuigende visie aan afgevaardigdes voorlê. Mphithi sê Geordin Hill-Lewis en Sibusiso Dyonase moet duidelike planne uiteensit om die party te laat groei en tot kiesers spreek voor die komende plaaslike regeringsverkiesing. Hy voeg by die afgevaardigdes sal op grond van die leierskap se visie besluit, en beklemtoon dat interne demokrasie die sleutel tot die party se toekomstige rigting bly:

ENG-MphithiOnCongress2