Skip to content

DA-leier vra Suid-Afrikaners om nie toe te laat dat hul frustrasies in haat of geweld verander nie [KLANK]

# Die DA-leier Geordin Hill-Lewis vra kalmte te midde van toenemende spanning oor onwettige immigrasie. Hy sê die publiek se frustrasie moenie verander in haat, gepeupelreg of geweld nie. Dit kom in aanloop tot volgende week se beplande massabetoging teen onwettige immigrasie. Hill-Lewis sê Suid-Afrikaners moenie toelaat dat sekere politici of mense wat reg in eie hande neem, die probleme wat deur ʼn mislukte ekonomie veroorsaak word, gebruik om buitelanders sondebokke te maak en geweld teen hulle aan te hits vir hul eie agenda nie:

ENG LewisOnIllegalImigrants