Skip to content

DA-leier sê RNE moet ekonomiese herstel bo politieke ambisie plaas [KLANK]

# Die DA-leier John Steenhuisen sê Suid-Afrika het ‘n era van mede-bestuur nodig, gebou op die toepassing van kragtige groei-hervormings wat werk skep en fiskale bestendigheid herstel. Hy sê die party wil graag deel van die regering van nasionale eenheid bly ná meningsverskille met die ANC oor die fiskale beleidsraamwerk. Steenhuisen het aan die SABC gesê die DA wil bestuur deel wat ekonomiese herstel bo politieke ambisie plaas:

ENG SteenhuisenOnGNU