# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, beklemtoon elke burger het die reg om met waardigheid behandel te word, met gemeenskappe regoor Suid-Afrika wat betroubare basiese dienste verdien. Hy sê die bou van ‘n beter Suid-Afrika begin wanneer burgers vra wat hulle kan doen om hul bure te dien, gemeenskappe te versterk en hul land in ‘n beter plek te laat as wat hulle dit gevind het:
DA-leier sê gemeenskappe regoor Suid-Afrika verdien betroubare basiese diens [KLANK]
AFR LewisONService