# Die DA-leier Geordin Hill-Lewis sê die party sal elke wettige poging deur die regering ondersteun om die land se grense te beveilig en die gebroke stelsels te herstel wat onwettige migrasie ‘n bron van vrees en frustrasie gemaak het. Hy het president Cyril Ramaphosa se boodskap verwelkom dat Suid-Afrika se ekonomiese stryd nie deur buitelandse burgers veroorsaak word nie, maar deur mislukkings om die ekonomie te laat groei en werk te skep. Hill-Lewis sê burgers moet xenofobie verwerp en nooit toelaat dat woede oor swaarkry geweld teen kwesbare mense aanwakker nie:
DA-leier ondersteun pogings om wettige immigrasiebeheer te versterk en grense te beveilig [KLANK]
AFR LewisOnAnswerToCrisis