Skip to content

DA-leier in Gauteng dreig met ‘n mosie van wantroue teen Lesufi [KLANK]

# Die DA-leier in Gauteng, Solly Msimanga het gedreig om ‘n mosie van wantroue teen premier Panyaza Lesufi in te dien omdat hy nie ernstig is oor die bestryding van misdaad nie. Die party het gister ‘n betoging by die premier se kantoor gehou oor sy kommer oor die misdaadkrisis regoor die provinsie en die voortgesette onderbenutting van polisiestasies. Msimanga sê terwyl die benutting van hulpbronne deur die polisie onder die nasionale regering val, lê Lesufi se mislukking in sy onvermoë om sy provinsiale platform effektief te gebruik om hulle aanspreeklik te hou:

ENG MsimangaOnSAPSUnderresourced