# DA-leier John Steenhuisen eis ‘n kragtige stryd teen korrupsie en ‘n dringende herstel van die oppergesag van die reg. Steenhuisen het op ‘n nuuskonferensie gevra vir die stigting van ‘n nuwe anti-korrupsie-eenheid, soortgelyk aan die Skerpioene, om korrupte amptenare aanspreeklik te hou. Hy kritiseer ook die gebrek aan skuldigbevindings ná die Zondo-kommissie oor staatskaping en eis dat regeringsleiers wat by korrupsie betrokke is, die gevolge moet dra:
DA-leier eis herstel van oppergesag van reg en anti-korrupsie-veldtog [KLANK]
ENG SteenhuisenOnCommissions